ELKE DAG IS OPEDAG

 

 

EVERYDAY IS AN OPEN DAY

011 234 6326 / 083 391 8622

Tuis

 

Midrand Plaas Kleuters is ‘n Christen skool wat omsien na kinders vanaf 1 jaar tot en met 5 jaar.  Die jaar wat die kinders 6 jaar oud word, skakel hulle in by die Sandton Akademie vir Graad R.

 

Visie

 

Die bestuur van Midrand Plaas Kleuters streef na ‘n rustige en gedissiplineerde omgewing waar kinders veilig en gelukkig is en met selfvertroue kan groei en ontwikkel.

 

Missie

 

Midrand Plaas Kleuters bied ‘n omvattende program wat:

 

· Kleuters lief sal maak vir leer

· Elke kind as ‘n individue erken met unieke behoeftes en ‘n

  individuele persoonlikheid

· Kleuters volgens Christelike waardes voorberei

· Kleuters stimuleer op ‘n sosiale en intellektuele vlak

· Ouers verseker van:

 

¨ Gekwalifiseerde personeel

¨ Opvoedkundige klimaat

¨ ‘n Tersiêre erkende opvoedkundige program

¨ Kinders se fisiese ontwikkeling en aanpasbaarheid